Ons is trots om aan te kondig dat daar fotos van ons meubels in die Julie 2012 uitgawe van Rooi Rose verskyn. Sien bladsye 112 & 113. Artikel: Sprokie vir ‘n stadskind (Kasteel vir ‘n koning).  Produksie:  Cornel Dunn (Leefstylredakteur) end Johan Wilke (fotograaf)

 

Leave a Reply